MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai en omgewing se daaglikse temperatuur is steeds die matigste temperatuur in die land waar ander streke uiterstes beleef.
Hitte is egter die ontsteker van enige brand. Dit wissel van 'n braaivleisvuur, vuurhoutjies, sigaretstompies, weerlig, warm olie, elektriese kortsluiting ens.
Drie soorte brande wat gereeld in Mosselbaai voorkom, is bosbrande, veldbrande en huisbrande.
Voorkoming is egter baie beter. In Vrydag, 16 Februarie, se Mossel Bay Advertiser is 'n paar algemene wenke om sulke potensiële tragedies te voorkom.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’