MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai-munisipaliteit se Brand, Redding en Rampbestuursdienste het vanmiddag korte mette gemaak van 'n brand by 'n kruidenierswinkel by 'n plaaslike winkelsentrum.
Die brandbestryders is steeds op die toneel besig om die perseel te ventileer.
Mosselbaai-munisipaliteit bedank die personeel vir hul flink en vinnige optrede.
Mosselbaai Mall is heropen, Foodlovers bly gesluit.
Brandbestryders is steeds op die toneel, besig om die perseel te ventileer.
Mosselbaai-munisipaliteit bedank die personeel vir hul flink en vinnige optrede.
Skade wat deur die brand aangerig is.
Die brandbestryders is steeds op die toneel besig om die perseel te ventileer.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'