Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die jaarlikse Music Colour Run het gistermiddag (Sagterdag 22 Desember) vir die vyfde agtereenvolgende jaar in Mosselbaai plaasgevind.
Sowat 2000 vrolike mense het aan die gebeurtenis deelgeneem.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'