Breaking News
MOSSELBAAI NUUSFLITS - Motoriste word tot uiterste versigtigheid gemaan op Louis Fourieweg in die Danabaai-omgewing.
Drie voertuie was vanmiddag (27 Oktober) in 'n botsing betrokke.
Geen ernstige beserings is sover bekend aangemeld nie.
Nooddienste is op die toneel om die slagoffers by te staan en verkeer te reguleer.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
Die ongelukstoneel in Louis Fourie weg.
Die derde motor betrokke in die ongeluk,
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'