TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
ouskultasie (ous-kul-ta-sie) s.nw. (geneeskunde)
Geneeskundige ondersoek deur beluistering, veral m.b.v. 'n stetoskoop: By ouskultasie van die hart hoor 'n mens geruise i.p.v. suiwer klanke (Ens. v.d. Wêreld 4, 1973, 632). Hy (Laennec, die uitvinder v.d. stetoskoop) (was) meer as die ontdekker van ouskultasie ... — hy het hom ook onderskei as anatomis en klinikus (J. v. Elfen: Geneeskundiges, 1966, 42).

‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’