Advertorial
BUSINESS NEWS - WeatherPrufe Paints het onlangs nóg 'n groot projek in die Tuinroete afgehandel.
Die Eden Meander Lifestyle Centre in George het sowat 27 000 vierkante meter waterdigting en verf vereis. Weatherprufe is bekend as die beste verf vir waterdigte sisteme. Dit is ook die verf met die beste waarde vir geld.
David Wandrag en Mark Groenewald van Weatherprufe bedank die sentrum in George se huurders vir hulle geduld. Die projek het vyf maande geduur. David sê: "Daar was baie uitdagings gewees en ons het die projek met groot sukses voltooi."
WeatherPrufe Paints en Elastocryl-waterdigting word reeds vir jare met groot sukses in die Tuinroete op plekke soos Fancourt, Kingswood, Oubaai, Pinnacle Point, Pezula en verskeie ander ontwikkelings soos Heuwelsrust en Karookraal aangewend.
Duisende projekte is met groot sukses met hierdie uitstaande produkte voltooi. WeatherPrufe Paints is 'n trots Suid-Afrikaanse verfmaatskappy wat spesialiseer in die vervaardiging van die heel beste verf en Elastocryl-waterdigtingsisteme met besparings van 30% tot 40% in vergelyking met die pryse van die groot maatskappye.
Winkel
WeatherPrufe Paints het 'n nuwe spesialiteitsverf- en waterdigtingswinkel in George geopen.
Dit is geleë in Winkel 21 in die Precap Centre in Courtenaystraat (Mini Pick n Pay) in George.
Voorraad kan by die winkel aangekoop word en WeatherPrufe Paints verkoop ook verf aan kontrakteurs.
"Ons kan groot projekte hanteer en het altyd genoeg verf in voorraad." Op oppervlaktes waar heelwat van die tradisionele waterdigtingsisteme nie die mas opgekom het nie, het WeatherPrufe Paints met hulle Elastocryl suiwer akriliese-sisteme met vol membraan, die topsisteem geword vir die langdurige waterdigting van betondakke, parapet-mure en die areas om vensters asook ondergrondse waterdigting.
Elastocryl word met die hand aangewend en verskaf 'n optimale beskermingslaag wat son en waterbestand is en baie jare van uitstekende beskerming sal verskaf.
Verskeie van die beste bou- en verfkontrakteurs in die area gebruik reeds jare lank met groot sukses die WeatherPrufe-produkte. Elastocryl word met groot sukses in die plek van "torch on"-waterdigting gebruik en kan selfs in visdamme aangewend word.
WeatherPrufe-verwe word spesifiek vir kustoestande vervaardig en verskaf die heel beste beskerming teen die elemente en vog.
Kontak: David 082 977 7802, Mark 083 278 7898, Andrew 071 129 1321 of die WeatherPrufe tak by 087 164 6086.
• WeatherPrufe Paints provide coastal homeowners with the best waterproofing acrylic product around.
They provide clients with high-quality, hassle-free paint with up to a 10-year factory guarantee. WeatherPrufe Paints produce a comprehensive range of products, formulated to provide solutions to commonly-encountered coating problems. Their paints are the best for the best value for money.
They pride themselves in the technical integrity of their products and are commit-ted to the maintenance of the standard set by these products. WeatherPrufe has been setting the example and has been leading the way, supplying paint for large housing complexes in Mossel Bay and surrounding areas.
Contractors can buy large amounts of paint at the shop in George: Shop 21 in the Precap Centre in Courtenay Street.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’