Advertorial
MOSSELBAAI NUUS - Na 'n vriendskap van sowat 20 jaar, het Mark Groenewald, vorige eienaar van McDonald's in George, en Dawid Wandrag van WeatherPrufe Paints in Mosselbaai, die behoefte en geleentheid gesien om saam 'n nuwe spesialiteitsverf- en waterdigtingswinkel oop te maak.
Dit is geleë in Winkel 21 in die Precap Centre in Courtenaystraat (Mini Pick n Pay) in George.
WeatherPrufe Paints en Elastocryl-waterdigting word reeds vir die afgelope 14 jaar met groot sukses in die Tuinroete op plekke soos Fancourt, Kingswood, Oubaai, Pinnacle Point, Pezula en verskeie ander ontwikkelings soos Heuwelsrust en Karookraal aangewend. Letterlik duisende projekte is met groot sukses met hierdie uitstaande produkte voltooi.
WeatherPrufe Paints is 'n trots Suid-Afrikaanse verfmaatskappy wat spesialiseer in die vervaardiging van die heel beste verf en Elastocryl-waterdigtingsisteme met besparings van 30% tot 40% teenoor van die groot maatskappye.
Verskeie van die beste bou- en verfkontrakteurs in die area gebruik jare lank reeds met groot sukses WeatherPrufe-produkte. Elastocryl word met groot sukses in die plek van "torch on"-waterdigting gebruik en kan selfs in visdamme aangewend word.
WeatherPrufe-verwe word spesifiek vir kustoestande vervaardig en verskaf die heel beste beskerming teen die elemente en vog.
This new one-stop waterproofing and paint shop will offer advice, colour tinting and matching of any colour from any sample. With 27 years' experience in paint and waterproofing, Dawid will be able to assist with advice on all paint- and waterproofing-related issues.
All existing and new contractors and homeowners are welcome to pop in for free advice and help with any waterproofing or paint-related issues.
The WeatherPrufe team is looking forward to providing the Southern Cape with the absolute best in paint and waterproofing solutions.
Contact Mark Groenewald on 083 278 7898 or Dawid Wandrag on 082 977 7802, or send an e-mail to weatherprufegeorge@gmail.com.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'