Advertorial
SAKE-NUUS - WeatherPrufe Paints Southern Cape & Garden Route bedien reeds vir afgelope 14 jaar die Suid-Kaap met die heel beste in waterdigtings en verfsisteme.
David Wandrag van WeatherPrufe sê die instandhouding van wonings by die kus is van groot belang om die belegging van die eienaars voldoende te beskerm. "Dit is juis hier waar WeatherPrufe verwe en Elastocryl waterdigting langdurige beskerming verleen en spesifiek vir kustoestande ontwerp is."
Volgens David dra die voorbereiding van die oppervlaktes by tot sowat 90% van die sukses van die eindproduk.
Die produk WeatherPrufe Weatherbond het sement as basis en word gebruik vir alle vulwerk. Die produk is waterdig en kan beweging absorbeer.
David sê Elastocryl oor alle oppervlaktes skep die heel beste basis vir die finale verflae.
WeatherPrufe Paints Southern Cape & Garden Route het die afgelope tydperk verskeie projekte voltooi. Dit sluit in werk wat gedoen is by Karookraal in Hartenbos, Pinnacle Point landgoed, Oubaai, Simola, Fancourt, Heiderand Mall en Eden Meander in George.
Nog projekte waarby WeatherPrufe betrokke was sluit in die De Valle kompleks by Diasstrand en meer onlangs die Heuwelsrust-aftreeoord in Hartenbos Heuwels.
WeatherPrufe se personeel is enige tyd beskikbaar om raad aan kliënte te gee en voorstelle oor waterdigting en verfsisteme te maak.
Kontak hulle: (David 082 977 7802), (Mark 083 278 7898), (Andrew 071 129 1321) of die WeatherPrufe tak by 087 164 6086.
WeatherPrufe Paints Southern Cape & Garden Route is by groot projekte in die Tuinroete betrokke.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'