Die voorkant van die gebou en die perso-neeluniforms se lemmetjiegroen kleure komplimenteer die nuwe uitleg van die winkel.
Nuwe en meer produkte is op die rakke en die vriendelike personeel is slaggereed vir die komende feesseisoen.
Die bestuur wil dit graag onder die lesers se aandag bring dat die winkel oop is vir die publiek en veral bekend is vir die groot verskeidenheid verpakkingsmateriaal waarin enige geskenkie of pakkie getooi kan word, tot bestanddele vir die heerlikste gebak.
Inwoners van Mosselbaai en omgewing word bedank vir hul getroue ondersteuning en word uitgenooi om Vredebest weer te besoek.
Let ook op die talle spesiale aanbiedinge wat opnuut beskikbaar is.
Die personeel se lemmetjiegroen kleure gaan verseker die pragtige nuwe uitleg van die winkel komplimenteer.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai | Tuinroete nuus'