Gallery Sponsored Content
SAKENUUS - Die afgelope 20 jaar is Toucan-materiaalwinkel bevoorreg om deel te wees van hierdie pragtige dorp en sy wonderlike mense. Mosselbaai is ons tuiste, en Toucan is ons trots.
Dit is vir ons 'n groot voorreg om vir die tweede keer as die Beste Materiaalwinkel in Mosselbaai aangewys te word. Baie dankie aan ons jare lange klante dat julle ons waardig geag het om hierdie titel te kry en dat julle vir ons gestem het.
By Toucan vind jy alles onder één dak:
- Wol vir jou volgende brei- of hekelprojek
- Dekor- en stoffeermateriaal
- Gordyn-, klere- en modemateriaal
- Watteersel (batting) vir jou kwilts en projekte
- Knopies, gare en al jou kramery-benodigdhede (haberdashery)
- ’n Gesellige koffiewinkel vir daardie broodnodige inspirasie-breuk
- Kussingslope en tafeldoeke – klaar gemaak of op bestelling
Baie dankie, Mosselbaai, vir 20 jaar se ondersteuning, geselsies en glimlagte. Mag ons nog baie jare saam hê!
- 044 010 0161
- https://www.facebook.com/toucanlinings.voorbaai
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’