Advertorial
MOSSELBAAI SAKE NUUS - Rawson Properties in Mosselbaai is sedert 1 Julie 2017 in nuwe hande, naamlik Pieter en Louis Schoeman.
Die Rawson Property Groep is alreeds vir 34 jaar ’n huishoudelike naam in Suid Afrika met meer as 200 takke landswyd.
Christo Olivier het onlangs by die span aangesluit as die verkoopsbestuurder. Hy het ‘n korporatiewe agtergrond met 15 jaar ervaring in die eiendomsbedryf in die Suid-Kaap. Hy beskik oor ‘n NQF5-kwalifikasie en het ook prinsipaal-ervaring.
Die plaaslike dinamiese span van 6 gekwalifiseerde agente, lewer ‘n professionele diens aan kopers, verkopers en huurders.
Die gebied strek vanaf Groot-Brakrivier tot Vleesbaai.
What makes Rawson Properties Mossel Bay different?
Rawson Mossel Bay provides unique comparative market analysis service that determines a market related selling price. This service is free to all home owners.
Die uitgebreide dienste wat alle kliënte by Rawson Properties ontvang, sluit in verkope en verhurings van alle eiendomme. Daarmee saam word daar kundige hulp verleen met die aansoek vir verbandfinansiering, om sodoende die tydsame en ingewikkelde proses te vergemaklik.
Rawson Mossel Bay are neighbourhood specialists who are committed to successful transactions where both seller and buyer are treated with excellent service.
National and international exposure to property is gained through extensive marketing and advertising.
Vir die gerief van kliënte is daar huidig twee takke, een in Danabaai en die hooftak in Hartenbos, met verdere uitbreidings in die toekoms.
Voornemende kopers, verkopers en huurders kan gerus die Rawson span kom ontmoet en oor ‘n koppie koffie gesels om ‘n eiendoms bemarkingsplan saam te stel.
Dana Bay Office of Rawson Properties - 044 698 1711.
'We bring you the latest Mossel Bay, Garden Route news'