Suzanne Venter is ‘n gekwalifiseerde oudioloog en spraakterapeut wat na vyf jaar in privaatpraktyk in Nelspruit besluit het om haarself in die Suid-Kaap te vestig. Sy het onder andere met Phonak gehoorapparate gewerk en sien uit om haar kennis en waardevolle ondervinding met kliënte hier te deel.
Dienste wat verskaf word by die praktyk:
- Gehoorsifting by pasgebore babas,
- Gehoortoetse van kinders tot volwassenes,
- Industriële toetsing,
- Werks-mediese gehoortoetse,
- Skoolsiftingstoetse,
- Gehoorapparaat-passings, nasorg en opvolg,
- Spraakterapie
Kontak gerus vir Thea by 044 690 5511 vir enige navrae.