Advertorial
SAKENUUS - Mosselbaai Apteek is vir jare reeds 'n huishoudelike naam in Mossebaai en die omliggende dorpe.
By hierdie apteek, word familliewaardes gehandhaaf, asook uitstekende diens en opregte sorg as kernwaardes voorop gestel.
In serving and caring for the community, the pharmacy goes to great lengths to assist clients with their medical aid schemes, especially in registering for chronic medication.
Apart from offering the convenience of free delivery on prescriptions, loyalty cards available allow clients the benefit of saving as they spend.
By die apteek se instapkliniek, word nie net 'n wye reeks basiese gesondheidsorgprosedures gedoen nie, maar word daar ook deskundige advies en uitstekende ondersteuning aan jong ma's en hul babas of kleuters beskikbaar gestel.
A welcome addition to the clinic is the availability of a qualified PCDT pharmacist, who offers a walk-in service for examination, diagnosis and prescriptions.
This service is available on week days from 09:00 to 14:00 at minimal cost. From here, referrals to general practitioners can also be done, should it be deemed necessary. With the flu season coming, be prepared and get your flu injection from the end of March.
Die Mosselbaai Apteek, hoewel deel van die gevestigde Arrie Nel-apteekgroep, wat ongeveer 50 apteke landwyd besit, is diep gewortel in die plaaslike gemeenskap. "Ons gee om vir ons mense en bied graag individuele sorg aan al ons kliënte wat hulle unieke gesondheidsbehoeftes betref. Besoek ons gerus."
Situated at 10 Market Street, at the Bayside Centre, secure, free parking is conveniently located in front of the pharmacy.
Vir meer inligting, kontak Mosselbaai Apteek by 044 691 3456 of 044 691 1835.
Mosselbaai Apteek se span bied deskundige diens aan die gemeenskap, terwyl familiewaardes en omgee vir hulle kernbelangrik is.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'