Sponsored Content
SAKENUUS - Dankie aan ons kliënte vir 32 jaar se vertroue en volgehoue ondersteuning. Curland Decorators is sedert 1994 in Mosselbaai onder eienaarskap van die Steyn-familie gevestig.
Ons gebou huisves die vertoonlokaal asook die werkswinkels waar gordyne en bykomstighede vervaardig word.
Al vier gesinslede is aktief by die besigheid betrokke, asook 'n verdere twaalf deeglik opgeleide werknemers.
In an ever more competitive business environment, we believe that in order to survive, we simply have to be professional at all times and live by our proven principles.
These are:
- We do not compromise on quality, product, or people. Only quality people can deliver quality work.
- We regard each client as our biggest and only asset
- We refuse to sell any product of sub-standard quality
- We sell to people in such a way that they will want to buy from us again
- Punctuality is not negotiable.
Bogenoemde is waarvoor ons bekend staan. Dit is waarskynlik die rede hoekom ons oor die jare 'n absolute lojale kliëntebasis opgebou het, en waarom bestaande kliënte ons graag by vriende aanbeveel.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’