Dit is die mening van die Weskaapse LUR vir Landbou, Ekonomie Ontwikkeling en Toerisme, minister Alan Winde, wat die Boerevereniging op Herbertsdale op Donderdag 2 Oktober toegespreek het.
Hoewel hy maar afgelope drie maande vir die landbou-potefeulje verantwoordelik is, het die minister hom ten doel gestel om die bedryf deeglik te leer ken.
As bewese entrepreneur doen sy departement tans 'n risikobepaling van die ganse provinsie en het hy hom daartoe verbind om grondhervorming een van sy hoofdoelwitte te maak.
Lees môre meer in die Mossel Bay Advertiser, en aanlyn.

Mnr Nico de Wet van die Sentraal Suid Koöperasie, mnr Hennie Floors van die Voëlvlei Werkersvereniging, die gasspreker, die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomie Ontwikkeling en Toerisme, Minister Alan Winde, mnr Tiaan Tredoux van Blue Bay Blue Star Sanlam en mnr Jantjie Jonker van Jakkalsvlei, pas voor die aand se verrigtinge begin het.
'Ons bring jou die nuutste Herbertsdale, Tuinroete nuus'