Die spanne is Hoërskool Outeniqua, Kwaggas (`n tweede span van Hoërskool Outeniqua), PW Botha, Hoërskool York, Langenhoven Gimnasium, Groot-Bak Senior Sekondêr, Hoërskool Albertinia, Hoërskool Punt, Kairos, Hoërskool George, Hoërskool Oudtshoorn en Parkdene Senior Sekondêr.
Wedstryde op die skool se A- en B-rugbyvelde skop om 08:30 af.
Hoërskool Oudtshoorn speel om 09:10 op die B-veld in hul eerste wedstryd teen Hoërskool George. Om 09:50 speel die tuisspan hul tweede groepwedstryd teen Hoërskool Punt en om 11:10 teen Kairos.
Langenhoven Gimnasium speel om 08:50 teen York, om 09:30 teen Outeniqua en om 10:30 teen PW Botha.
Die halfeindronde vind om 12:30 plaas en die eindronde begin om 13:50.
Toegang vir volwassenes is R10 en R5 vir kinders.
Die volledige program vir die uitspeelrondes as volg.
- 08:30: HS Outeniqua vs HS Albertnia HS (A-veld); PW Botha vs GrootBrakrivier SS (B-veld)
- 08:50: HS York vs Langenhoven Gimnasium (A-veld); HS Punt vs Kwaggas (B-veld)
- 09:10: Kairos SS vs Parkdene SS (A-veld); HS George vs HS Oudtshoorn (B-veld)
- 09:30: HS Outeniqua vs Langenhoven Gimnasium (A-veld); PW Botha vs HS Albertinia (B-veld)
- 09:50: HS York vs Grootbrakrivier SS (A-veld); HS Punt vs HS Oudtshoorn (B-veld)
- 10:10: Kairos SS vs Kwaggas (A-veld); HS George vs Pardene SS (B-veld)
- 10:30: HS Outeniqua vs Grootbrakrivier SS (A-veld); PW Botha vs Langenhoven Gimnasium (B-veld)
- 10:50: HS York vs HS Albertinia (A-veld); HS Punt vs Parkdene SS (B-veld)
- 11:10: Kairos SS vs HS Oudtshoorn (A-veld); HS George vs Kwaggas.