Die gesin het weens die rook wakker geword en dadelik probeer ontsnap.
Nadat hulle veilig uit die huis gekom het, het hulle ’n familielid, me. Michelle Viljoen, geskakel en hulp gevra.
“Hulle het alles verloor, maar ons is dankbaar dat nie een van hulle iets oorgekom het nie,” het me. Viljoen gesê.