Update
STILBAAI NUUS - Hessequa brandweer, Eden brandweer, Working on Fire en lugsteun is ontplooi na 'n brand vanmiddag sowat 17 km buite Stilbaai onstaan het.
Vier eenhede is ontruim wat gevaar staan om in die vuur se pad te kom.
Die publiek word versoek om nie die Klipfontein/Melkhoutkraal grondpad te gebruik nie.
Lees 'n vorige artikel: Brand buite Stilbaai
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'