MOSSELBAAI NUUS - 'n Vragmotorbestuurder het gister laatmiddag, Maandag 18 November, vermoedelik beheer verloor op die N2 naby PetroSA.
Die vragmotor het omgeslaan.
Kenny Africa, Wes-Kaapse verkeershoof, het bevestig dat geen persone beseer of dood is in die ongeluk nie.
Die vragmotor het sakke kalk vervoer na 'n onbekende bestemming.
Die bestuurder het vermoedelik beheer verloor.
Die vragmotor het sakke kalk vervoer.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'