Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Daar is vanoggend weer bewys dat Mosselbaai die beste dorp is om in te bly!
Leerders, onderwysers en ouers van Hoërskool Punt het op Santos strand die jarelange tradisie voortgesit met die jaarlikse vlotvaart.
Hierdie jaar het die onderwysers egter ook deelgeneem wat vir nog meer pret gesorg het.
Kyk 'n video hieronder:
'n Sandkasteel kompetisie word ook beoordeel en die twee manne was baie trots op hul handewerk.
Leerders speel volleybal
Onderwysers span hul kragte saam in die toutrek kompetisie.
Inisiatief en inspirasie vanaf die Suidesee eilande
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'