MOSSELBAAI NUUS - 'n Ongeluk het vanmiddag plaasgevind tussen 'n voertuig van die polisie duikeenheid en 'n Volkswagen polo.
'n Vrou is per ambulans na die hospitaal vervoer. Geen ander beserings is aangemeld nie.
Die ongeluk het ongeveer 15:00 gebeur.
Die oorsaak van die ongeluk is nie bekend nie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'