MOSSELBAAI NUUS - 'n Voertuig en 'n motorfiets was vanaand in 'n botsing op die hoek van Louis Fourieweg en Mosselstraat betrokke.
Die ongeluk het om ongeveer 18:15 by die verkeerslig plaasgevind.
Nooddienste is op die toneel. Meer inligting is nie tans beskikbaar nie.
Foto's: Dexter Brinkhuis
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’