MOSSELBAAI NUUS -Ook die Parkies se graad 1-spreekkoor het baie goed by die Eisteddfod gevaar en behaal ‘n A+.
Die graad 3-spreekkoor kraai koning by die Eisteddfod en behaal ‘n A++. Parkies se harte bars van trots. Agter: Clydee Vraagom, Johan Steyn, Evan du Plessis, JC le Clus, Stiaan Meintjes, Matthew Webster, Anru Augustyn, Jacques Rossouw, Ivanka Neuhoff, Jeanne Halgryn en Adri Coetzee. Derde ry: Isreal Wildskut, Aiden Blignaut, Kosie Gericke, William Bolton, Zylan Hartnick, Luan Bosman, Kearan Leonard, Juan Pierre Vermeulen, Anzaan Steyn en Elizabeth Beukes. Tweede ry: Marcel Marais, Liam Maree,
Laerskool Park se graad R-spreekkoor behaal ‘n A tydens die Mosselbaai Eisteddfod. Agter: Phillip Jonker, JP Britz, Alreece Jantjies, Iwan Fuchs, Fourie Le Clus, Harlow Kuhn-Swanich, Marli Koen, Leané Rheeder, Leah Ludik en Liya-Michelle Smit. Derde ry: Luke Marais, Andy Kotzé, Grojean Coetzee, Henno Robertson, Catherine Holm, Lua Belstead en Ilané Kruger. Tweede ry: Franco Janse van Rensburg, Jano Scholtz, Alexander Bock, Malachi Koeries, Catalia Esau, Larissa van der Westhuizen, Lisa Prin
Baie geluk aan al Laerskool Park se gimnaste wat goed presteer het tydens die Wes-Kaap Kampioenskappe. Agter: Liané Meyer (brons), Zunicke Redelinghuys (silwer), Chené van der Westhuizen (brons), Isabella Grové (silwer) en Lujah Heyns (silwer). Voor: Leah Janse van Vuuren (goud), Nikita Nel (brons), Mienke Stander (brons), Githe Snyders (silwer) en Ellen-May Alkers (goud).
Agter: Mila Swenson, Elize Pienaar, Xander Prinsloo, BG Oosthuyse, Elri Palmer, Matthys Beukes, Dianco Rushmer, Jayden Cloete-Pienaar en Hanru Meintjes. Derde ry: Jooste van Jaarsveld, Dewan Hutten, James Taylor, Michaela Witbooi, Jahnke Yzelle, Chrisoné van Eck en Esteoné Smit. Tweede ry: Kenzley Grewar, Zeeke Prinsloo, Xanru Nortje, Shawntelle Botha, Leah Janse van Vuuren, Theo Pauw, Barend Lampr
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’