Update
GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Die 45-jaar-oue kerkklok wat uit die kerktoring van die Verenigende Gereformeerde Kerk op Groot-Brakrivier gesteel is, is vir R476 aan 'n skrootwerf in George verkoop.
Die waarde van die klok beloop R70 000.
Vorige artikel: Gesteelde kerkklok op skrootwerf gevind
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'