MOSSELBAAI NUUS - Helpende Hand het met hul skooltassie-projek op 11 Februarie by Laerskool Park skooltasse kom aflewer vir behoeftige leerders.
Verskeie motorfietsklubs wat betrokke is by die insameling van geld vir welsynsorganisasies, het gesorg vir groot opwinding in Mosselbaai se strate tydens die oorhandiging.
Motorfietsklubs wat betrokke is het gesorg vir groot opwinding tydens die oorhandiging:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'