Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - ‘n Onverwagse buitjie reën het vroeg-oggend die terug-skooltoe proses in die wiele gery met leerdertjies wat inderhaas onderdak gebring moes word.
Groot-oog en opgewonde het talle kinders vandag vir die eerste keer hul nuwe uniforms en skoolskoene aangetrek, reg vir die nuwe uitdaging van ‘groot skool’ wat op hulle wag.
Kyk 'n video hieronder.
VIDEO: NICKEY LE ROUX, MOSSEL BAY ADVERTISER-NUUSREDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'