FRIEMERSHEIM NUUS - Die man wat van die moord op William James (62) van Friemersheim tereg staan, bly in aanhouding tot sy volgende hofverskyning.
James se liggaam is op 2 September gevind ná hy op 30 Augustus as vermis aangemeld is.
Die beskuldigde, Elrick Wildemans, het op 9 September sy tweede verskyning in die Mosselbaai-landdroshof gemaak.
Die saak is na 2 Oktober vir verdere ondersoek uitgestel.
Vorige artikels:
- Body found in Friemersheim outside Great Brak, two suspects arrested
- Friemersheim-moord: Een verskyn in hof
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’