MOSSELBAAI NUUS - Die leerders by St Blaize RK Primêre Skool op Mosselbaai het verlede week die koms van lente gevier.
Baie van die kinders het deur die loop van die week blomme skool toe gebring. Daar was 'n vrolike atmosfeer en vele foto's is geneem.
Selfs die seuns het blomme vir die opvoeders gebring.
Fotogalery: https://rb.gy/xner68
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’