Update
MOSSELBAAI NUUS - Die 50-jarige man wat omstreeks 00:30 vanoggend buite sy huis in De Bakke geskiet en noodlottig gewond is, was die leraar van ‘n plaaslike gemeente.
Pastoor Johan van Eeden en sy gesin het onlangs in Mosselbaai hervestig en hy was verbonde aan die Pinkster Protestante Kerk in Heiderand, Mosselbaai.
Lees 'n vorige artikel: De Bakke man shot outside his house
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'