Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Mosselbaai se brand-, redding- en rampbestuurdienste is vanoggend, Donderdag 17 November na 'n brand ontbied by Rodellan Court in die dorp waar ‘n brand by ‘n woonstel vermoedelik ontstaan het.
Brandbestryders het egter die brand vinnig onder beheer gekry.
Geen verdere inligtig is beskikbaar nie.
VIDEO - Tersia Marais:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'