GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Die polisie op Groot-Brakrivier het bevestig dat ‘n persoon op die R102, ook bekend as die ou lughawe pad, vanoggend doodgery is.
Die polisie en nooddienswerkers is tans op die toneel.
Meer inligting is nie tans beskikbaar nie. Hierdie is ‘n ontwikkelende storie.
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'