Die verdagte het nog nie op die aanklagte teen hom gepleit nie en bly in aanhouding.
Die vrou het op die betrokke dag, soos talle inwoners in die omgewing, alleen op die strand tussen Klein-Brakrivier en Hartenbos gestap toe sy glo deur die verdagte genader is. Hy het haar oorval en na bewering verkrag.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'