MOSSELBAAI NUUS - Die man wat vanoggend in 'n motorbotsing in Hartenbos was en in 'n kritieke toestand na 'n plaaslike hospitaal geneem is, is intussen oorlede.
Sy voertuig het teen 'n boom gebots op die hoek van Damara- en Riemlandstrate.
Lees 'n vorige artikel hier: Motorbotsing in Hartenbos
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'