Update
MOSSELBAAI NUUS - Die kringtelevisiekameras by die Langeberg Mall op Mosselbaai waar drie Langeberg-minibusse vanmiddag uitgebrand het, word tans nagegaan.
Die polisie se kommunikasiebeampte, Ao Kappie Kapp sê daar is nie ‘n kriminele saak geopen nie.
“Daar is wel ‘n navraag geregistreer en beeldmateriaal word nagegaan. Indien daar enigiets verdags opgemerk word, sal ‘n kriminele saak oopgemaak word."
Die eienaar van die Langeberg-mini-Busdiens het aan die Mossel Bay Advertiser gesê sy gaan vandag niks oor die voorval sê nie.
LEES MEER: Fire causes alarm at Mall
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'