MOSSELBAAI NUUSFLITS - Gisteraand het die inwoners van Adriaansweg in KwaNonqaba 'n nare ondervinding gehad.
'n Voertuig het omstreeks middernag op 5 November deur hul omheining gebars en met 'n voertuig op hul werf gebots.
Die oorsaak van die ongeluk is onbekend, maar nooddienste was gou op die toneel om hulp te verleen.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'