MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - 'n Motor het gister laatmiddag op Hartenbos se duine beland na die bestuurder vermoedelik beheer verloor het en deur die heining gery het.
Volgens onbevestigde inligting was dit 'n leerlingbestuurder en haar man in die motor.
Nooddienste was binne minute op die toneel.
Die omvang van die beserings is nog nie bekend nie.
Kyk 'n video hieronder.
Nooddienste was binne minute op die toneel.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'