Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Lewensredders van versekeie Suid-Kaap-klubs het gistermiddag op Diasstrand hulde gebring aan lewensredders wat gesterf het.
Die pragtige gebeurtenis vind jaarliks plaas.
Die seremonie behels dat die lewensredders inswem en net agter die brekers 'n sirkel vorm waar daar in stilte aan gevalle vriende gedink word.
Dan word rose gestrooi en almal swem weer uit.
Kyk 'n video hieronder.
Deelnemers aan vanjaar se herdenkingsdiens.
Die sirkel van vriendskap en herinnering.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'