Die ses hoërskole binne die groter Mosselbaai-area het byeengekom in die Raadsaal van die Mosselbaai Munisipaliteit om die Uitvoerende Bestuur van die Junior Jeugraad vir die tydperk 2014/2015 te verkies.
Carmia James is tot Junior-Burgemeester (Hillcrest Sekondêre Skool) en Chané Terblanche tot Junior Onderburgermeester (Hoërskool Punt) verkies.
Lees Vrydag meer in die Mossel Bay Advertiser, en aanlyn.

Die Uitvoerende Bestuur van die nuutverkose Junior Jeugraad: Darcia Bencsh (Curro), Chané Terblanche (Hoërskool Punt), Carmia James (Hillcrest), Jade James (Sao Bras), Ashley Moos (Sao Bras), Cuan Terblanche (Sao Bras) en Danica Barnard (Curro).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'