Die brood word aan behoeftiges in Mosselbaai uitgedeel.
Sonder die gemeenskap se ondersteuning kan welwillendheid nie geskied nie.

'n Paar baie dankbare mense kry elk brood, goedhartiglik geskenk deur die OK Mini Grocer in Marshstraat, van Susan Graaff, koördineerder van die Mossel Bay Advertiser se Oliver Twist-projek. Foto: Dave van der Merwe
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'