Update
MOSSELBAAI NUUS - Amira Kloupas, 8, wat Sondag, 1 Januarie, tydens 'n gesinsuitstappie by die rivier by Groot-Brakriviermond verdrink het, word Saterdag begrawe.
Die huisdiens begin Saterdag, 7 Januarie om 10:00 by nr 12 Irisstraat, Wolwedans.
Die kerkdiens word om 11:00 by die Groot-Brakriver Primêre Skool in Erasmusstraat, Groot- Brakrivier gehou.
Vorige artikels:
- Naam bekend van 8-jarige wat by Groot-Brakriviermond verdrink
- Jong meisie verdrink in rivier by Groot- Brakriviermonding
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'