GROOT BRAK RUGBY NUUS - George-rugbyklub het op Saterdag, 27 Julie op Groot Brak kragte gemeet teen Groot-Brakrivier-rugbyklub.
Teen halftyd was die telling gelykop, 12-12 maar Groot-Brakrivier het die wedstryd met 26-19 gewen.
Die volgende wedstryd vind Saterdag, 3 Augustus teen Barbarians op Mosselbaai by die D'Almeida-stadion plaas.
Edgar Syfers van Groot Brak wys vir die toeskouers hoe 'n bal geskop moet word.
'Ons bring jou die nuutste Groot Brakrivier, Tuinroete nuus'