Video
MOSSELBAAI SPORTNUUS EN VIDEO - Drawwers het vanoggend, op Maandag, 20 Desember by die 2021 Eden straatmylreeks op Mosselbaai weggespring.
Prysgeld van rondom R60 000 is op die spel en top atlete in die land sal weer eens hulle staal toon.
Mossel Bay Advertiser vryskutfotograaf, Grey Stopforth is by die geleentheid.
Video: Grey Stopforth:
Hierdie atlete van Worcester neem aan die straatmyl deel.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'