MOSSELBAAI SPORTNUUS - Sportnuus in kort.
Krieketoefening
Mosselbaai-krieketklub nooi alle voornemende en belangstellende krieketspelers, mans en vroue, wat by die klub wil aansluit vir die 2019/2020-krieketseisoen uit om op Dinsdae, Woensdae en Donderdae vanaf 17:00 tot 20:00 by die Van Riebeeck-stadion aan die krieketoefeninge te kom deelneem.
Vir navrae kontak Dirk Lewis (082 254 4614 of dirklewismbcc@gmail.com), Cassie Marx (076 377 7287) of vroue-afrigter Yolandi van Aswegen (079 470 7364).
Pluimbal vir almal
Mosselbaai-pluimbalklub nooi alle nuwe spelers, ou spelers en belangstellendes in dié sport om te kom speel. Oefendae is op Dinsdag- en Donderdagaande van 19:00 by die Van Riebeeckstadion.
Vir navrae kontak Hanlie Alberts (082 679 5259).
Underwater hockey
Underwater hockey takes place in Mossel Bay at the Diaz Water Park heated pool. Practices are on Tuesdays and Thursdays from 18:00 to 19:30. For more information, contact Ken Walmsley (082 561 1259).
Sosiale tennis
Die sosiale tennisdae is Woensdae vanaf 14:00 en Saterdae, vanaf 13:00, by Mosselbaai-tennisklub. Die publiek kan ander dae ook speel, mits met Danie (082 852 1454) gereël word.
Bridge @ Groot Brak
Bridge @ Groot Brak every Thursday from 13:00 at the Great Brak tennis club. Beginners welcome. Contact Johan (083 736 5747).
Sluit aan by Triton-hengelklub
Enige belangstellende hengelaars wat by die Triton-hengelklub van Mosselbaai wil aansluit kan die voorsitter, Steve Denny (083 325 5051) of Banie Vermeulen (082 584 6610) kontak.
Sosiale tennis in Hartenbos
Alle belangstellendes word uitgenooi om by Hartenbos-tennisklub aan te sluit vir sosiale tennis op Woensdae, Saterdae asook vakansiedae vanaf 13:00. 'n Sleutel kan ook gehuur word indien jy op ander tye wil speel. Sleutel is beskikbaar by Boepensie.
Neem deel aan veerpyltjiesport
Mosselbaai se veerpyltjie-assosiasie oefen op Donderdae by die Santos Express. Alle nuwe belangstellendes asook oudspelers is welkom. Kontak Hilton (072 200 9027), Xavier (072 325 7601) of Terance (073 553 2481).
Inviting new cricketers
The Mayflower Cricket Club invites players who are interested, and who are cricket fanatics, to join the club.
Even if you have never played cricket, you can still join the team. Interested parties can join the facebook group, Mayflower Cricket Club. For more details, contact Riaan Prins (076 801 5423) or Clint Volkwyn (073 039 9964).
Krieketspelers genooi
Alle Sussex-krieketspelers en belangstellendes kan kennis neem dat die voorseisoen-oefening reeds begin het.
Vir meer inligting kontak Vernon Seconds (083 665 5642) of Llewellyn Marx (078 918 5580).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'