TUINROETE DISTRIK SPORTNUUS - Ryan Mpahlele en Carina Viljoen was die 2021 Eden Straatmylreeks se wenners. Beide Carina en Ryan het al drie die kompetisie se bene gewen.
Ryan het boonop ook die baanrekord verbeter.
'n Wonderlike atmosfeer het tydens die einde van die straatmylreeks op Hartenbos op Maandag, 20 Desember geheers.
Carina Viljoen het die 2021 Eden Straatmylreeks gewen.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'