MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Hartenbos se o/8A netbalspan is tydens die skool se prysuitdeling aangewys as die mees belowende sportspan in die grondslagfase vir 2017.
Agter is die span se afrigter, juf Marlize Karg, Lana Davies, Lirika Botha, Miike Scholtz en afrigter, juf Esmeralde Lind.
Voor is Nikayla Bezuidenhout, Chante'Lee du Preez, Anoux Karsten en Lee-Anne Pretorius.
Die mees belowende sportspan in die grondslagfase vir 2017.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'