Wyk 7 - Die DA wen met 77.37%, teenoor die VF+ se 4.7% en ACDP se 3.37%
Wyk 4 - Die DA wen die wyk met 79.18% van die stemme teenoor die ANC se 11.61% en VF+ se 4.3%
Wyk 1 - Die ANC wen oortuigend met 91.78% teenoor die DA se 3.92% en die EFF se 3.77%
Wyk 3 - Die ANC wen oortuigend met 67.64%, teenoor die DA se 21.63% en die EFF se 3.58%
Wyk 13 - Die DA wen naelskraap met 41.08% teenoor die ANC se 39.84% en Icosa se 10.19%
Wyk 14 - Die DA wen met 'n klein marge met 49.44% teenoor die ANC se 39.84% en Icosa se 10.19%
