Breaking News
TUINROETE NUUS - 'n Kragtige aardbewing van 6,7 op die Richterskaal is vanoggend om 06:55 gemeet, sowat 2 140 km suid van Mosselbaai.
Die aardbewing was op 'n diepte van 10 km.
Volgens die Geologiese Opname word dit as 'n "vlak aardbewing" beskou.
Geen Tsunami-waarskuwing is uitgereik nie.
Image: earthquake.usgs.gov
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’