Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - ‘n Struktuur naby Hartenbos, waar karavane vermoedelik gestoor word, het vanoggend om ongeveer 09:00 aan die brand geslaan.
Die brand het in die omgewing van Dibiki Vakansieoord, langs die rivier plaasgevind.
Die omstandighede van die brand en wat dit veroorsaak het is nog nie bekend nie.
Hierdie is 'n ontwikkelende storie.
Die omstandighede van die brand en wat dit veroorsaak het is nog nie bekend nie.
VERSKAFDE VIDEO - Struktuur naby Hartenbos slaan aan die brand
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’