MOSSELBAAI NUUS - Vakansiegangers en inwoners kom tans by Hartenbos Seefront bymekaar vir die gewilde Mnr en Mej Hartenbos Seefront Junior kompetisie.
Die deelnemers wissel van so jonk as twee jaar oud. Daar is ook 'n afdeling vir tieners. Meisies en seuns neem aan die kompetisie deel.
Fotograaf Grey Stopforth is daar om die skoonhede op kamera vas te vang.
Die beoordelaars.
Hierdie besoekers is opgetrek met die babaworshond wat ook na die kompetisie kyk.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'