Update
TUINROETE NUUSFLITS - Weer eens help die eienaar van Mossel Bay Helicopters, Kobus Crous n verswelgende vuur beveg, hierdie keer in die Hessequa-area.
Sewe huise in die Vermaaklikheid/Puntjie omgewing is reeds deur die brand vernietig.
Brandbestryders van die Garden Route Distriksmunisipaliteit is onder meer op die toneel.
Sewe huise in die Vermaaklikheid/Puntjie omgewing is reeds deur die brand vernietig.
Sewe huise in die Vermaaklikheid/Puntjie omgewing is reeds deur die brand vernietig.
Lees meer aanlyn by ons susterscourant, Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'